<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Lurianne sing fak</title>
<lyrics>[V1]
.C
 Jy met jou mandolientjie
.F
 Ek met my bandolientjie
.C                            G
 Sing ons die oukraalliedjie saam

[V2]
.C
 Sing ons van waterstrome
.F
 Slange in oulienhoutbome
.       C               G                C
 En 'n ribbok wat daar teen die randjie staan

[C1]
.       F         C
   Ons sing, Ons speel
.           C                               G
   Van die oukraal wat ons nooit nie kan verveel

[V3]
.C
 Jy met jou mandolientjie
.F
 Ek met my bandolientjie
.C              G             C
 Sing ons die oukraalliedjie saam

[P1]
.  C                    F
   Suikerbos ek wil jou he
.  F                    C
   Suikerbos ek wil jou he
.  C                    G
   Suikerbos ek wil jou he
.  G                         C
   Wat sal jou Mamma daarvan sê?

[C2]
.  C                              F
   Dan loop ons so onder deur die maan
.  F                              C
   Dan loop ons so onder deur die maan
.  C                               G
   Dan loop ons so onder deur die maan
.  G                     C
   Ek en my suikerbossie saam

[V4]
.C                   C     G      C
 Ver in die wereld Kitty, Kitty, Kitty
.C                         G            C
 Ver in die wereld Kitty, Kitty oor die see

[C3]
.  C
   Sy laat haar draai, sy laat haar swaai
.      G                C
   Sy laat haar nie verraai,
.  C
   Sy laat haar draai, sy laat haar swaai
.      G                C  ....(G)
   Sy laat haar nie verraai,

[B1]
.  G                              G
   So lank as die rietjie in die water lê
.           D               G
   in die water lê, in die water lê
.   G
   So lank as die rietjie in die water lê
.    D                   G
   Blommetjie gedenk aan my

[C4]
.        C
   En ek vat haar om haar nekkie
.         G
   En ek soen haar op haar bekkie
.    D                   G
   Blommetjie gedenk aan my
.         C
   En ek vat haar om haar nekkie
.         G
   En ek soen haar op haar bekkie
.     D                  G
   Blommetjie gedenk aan my

[V5]
.G                         C
 Hier's ek weer, hier's ek weer
.       G
 Met my rooirok voor jou deur
.           D
 Ek wil jou he
.            G
 Ek sal jou kry

[V6]
.G                         C
 Hier's ek weer, hier's ek weer
.         G
 Met my rooirok voor jou deur
.           D
 Ek wil jou he
.            G
 Ek sal jou kry

[C5]
.       G              Am
   Al slaan jou ma my driemaal op die kop
.               D                 G
   Dan staan ek op, en dan kom ek weer
.       G              Am
   Al slaan jou ma my driemaal op die kop
.               D                 G
   Dan staan ek op, en dan kom ek weer

[V7]
.  G
 Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny
.      D                            G
 En vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny
.       C
 My geliefde hang aan die bos
.      G
 My geliefde hang aan die bos
.       G     D             G     C     G. ... (C)
 My geliefde hang aan die bitter-bessie-bos

[V8]
.  C
 Aanstap rooies,
.    C
 die pad is lank en swaar
.     G
 Die mense wag al daar
.                      C
 En die koffie is al klaar

[C6]
.           C
   O laat julle kwassies swaai, swaai
.          C
   O laat julle kwassies swaai,
.  G
   Wieg julle koppe fraai
.                      C. ...(G)
   En laat die wiele draai.

[V9]
.     G
 Die trane die rol oor jou bokkie
.       G               D
 Die trane die rol oor jou bokkie
. G                        C
 Daar waar die son en die maan ondergaan
.  D                     G
 Bokkie ek wil huis toe gaan

[B2]
.            G                      D
   O ek wil huis toe gaan na Mamma toe
.       D                      G
   Die rivier is vol, my trane rol

[P2]
.       G                    C
   Die bokkie wat vanaand by my wil lê
.              D
   Sy kan maar lê
.                  G
   Ek is 'n loslappie

[B3]
.            G                      D
   O ek wil huis toe gaan na Mamma toe
.       D                      G
   Die rivier is vol, my trane rol

[P3]
.          G                    C
   O, Die bokkie wat vanaand by my wil lê
.              D
   Sy kan maar lê
.                  G
   Ek is 'n loslappie

[C7]
.          G                    C
   Ja die bokkie wat vanaand by my wil lê
.              D
   Sy kan maar lê
.                  G
   Ek is 'n loslappie
.           D      G
   ek is 'n loslappie
.            D     G
   Ek is 'n loslappie</lyrics>
<presentation>C, C, C, G, G, G, C, G, G</presentation>
<tempo>Tempo: 112. Style: 058 or trad: 094</tempo>
<key>C</key>
</song>